Thursday, 29 June 2017
Print PDF

Back to previous page

Statutêre openbaring

Die Fundisa-fonds is nie 'n bankdeposito nie, maar 'n kollektiewe beleggingskema (effektetrust), wat oor die algemeen 'n medium- tot langtermynbelegging is. Die waarde van jou belegging kan gedurende die beleggingstydperk daal of styg. Vorige prestasie is nie noodwendig 'n aanduiding van toekomstige prestasie nie. Eenhede in die Fundisa-fonds word verhandel teen 'n prys wat ingevolge die wet aan die einde van die dag dieselfde dag bepaal word. Die Fundisa-fonds mag geld leen en van sy bates uitleen om meer inkomste te verdien. Indien enige kommissie of aansporings betaal word, sal dit ingesluit word by die koste wat aan jou openbaar word. Die Fundisa-fonds moet ingevolge die wet geadministreer word. Jy kan by die plek waar jy jou belegging doen, inligting kry oor wat die wet sê. Eenhede in die Fundisa-fonds sal deur lede van die Vereniging vir Spaar en Belegging Suid-Afrika (ASISA) verkoop word. Indien jy nie tevrede is met die manier waarop jou rekening bestuur word nie, kan jy vir hulp met ASISA by 011 669 4900 of

cialis billig online

021 673 1620 of This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it in verbinding tree.