Thursday, 29 June 2017
Print PDF
cialis preis in spanien Back to previous page

Koste

  • Jaarlikse gelde van 1,25% (BTW uitgesluit) word afgetrek van die inkomste wat in die Fundisa-fonds verdien word.
  • As jy besluit om met die hulp van 'n finansiële adviseur te belê kan hy/sy jou gelde van hoogstens 3% van jou belegging vra. Dit beteken byvoorbeeld dat, vir 'n maandelikse belegging van R40, 'n bedrag van R1,20 van jou belegging afgetrek kan word en aan jou adviseur betaal word.
  • Die bank waar jy jou Mzansi-rekening geopen het, kan jou ook debietordergelde vra elke keer wanneer jy geld in jou Fundisa-fondsrekening inbetaal. Vind by jou bank uit hoeveel dit sal wees.