Thursday, 29 June 2017
Print PDF
Back to previous page

Hoe sal jou Fundisa-fondsrekening groei?

  • Jou geld koop eenhede in inkomste-effektetrusts.
  • Hierdie effektetrusts belê in staatseffekte en bankdeposito's. Jy sal mettertyd rente (inkomste) en ekstra groei uit hierdie beleggings ontvang.
  • Die bonus wat jy sal kry, sal bygevoeg word by die geld wat jy gespaar het.
  • 'n Staat, wat twee rekenings toon, sal een keer per jaar aan jou gestuur word. Die eerste rekening toon al die belegger se spaargeld en die tweede rekening toon die bonusbedrag wat elke jaar bygevoeg of afgetrek word.
  • Die bonus word Oktober elke jaar bereken en sal Januarie die volgende jaar in u bonusrekening gedeponeer word.
  • Jy kan sien hoeveel die spaargeld in jou Fundisa-fonds gegroei het deur in koerante na die eenheidspryse te kyk. Die eenheidsprys van die Fundisa-fonds moet vermenigvuldig word met die getal eenhede wat jy besit – jy sal op jou staat sien hoeveel eenhede jy besit.

Die inkomste-effektetrust waarin Fundisa belê, word bestuur deur:

[picture: pencil graph] [graphic: coronation logo]

[graphic: investec logo]

[graphic: old mutual logo]

[graphic: stanlib logo]

kamagra in der niederlande kaufen