Friday, 18 August 2017
Print PDF
kamagra bestellen in deutschland

Begin nou spaar

Klik hier om meer oor Fundisa uit te vind.
Klik hier om uit te vind hoe om 'n Fundisa-spaarrekening te open.
Klik hier om 'n Fundisa-fondsaansoekvorm af te laai.

-->

Back to previous page

[picture: graduation cap & certificate]

Die Fundisa Fonds is ’n spaarrekening wat jou met ’n unieke bonus beloon as jy vir ’n kind se hoër opvoeding spaar. Jou spaargeld groei jaarliks met ’n bykomende bedrag van 25% tot ’n maksimum van R600 per jaar. Die bonus word jaarliks by jou spaargeld gevoeg. Die bonus word moontlik gemaak deur ’n gesamentlike onderneming tussen die Staat en verskeie lidmaatskappye van ASISA en is bedoel om leerders uit behoeftige gesinne te help om vir ’n gehalte, geakkrediteerde kwalifikasie by ’n openbare kollege of ’n universiteit te betaal. Vanaf 1 Maart 2013 is ’n inkomstevlaktoets van ’n jaarlikse huishoudelike inkomste van R180 000 of minder van toepassing op die gesinne van alle leerders wat begunstigdes van ’n Fundisa Fonds-rekening is. Dit beteken enigeen kan ’n Fundisa Fonds-rekening open, maar die leerder wat deur deur die belegging bevoordeel word, moet uit ’n gesin kom wat nie meer as R180 000 per jaar verdien nie.

Begin nou spaar

Klik hier om meer oor Fundisa uit te vind.
Klik hier om uit te vind hoe om 'n Fundisa-spaarrekening te open.