Friday, 18 August 2017
Print PDF

Back to previous page

Hoe om 'n Fundisa-fondsrekening te open

Jy kan 'n Fundisa-fondsrekening by een van die volgende open:

absa

preis cialis apotheke

Absa – besoek 'n deelnemende banktak of skakel 0860 111 456.
nedbank
Nedbank en Nedgroep Beleggings – besoek 'n deelnemende banktak of skakel 0860 123 263.
standardbank_logo
Standard Bank en STANLIB – besoek 'n deelnemende tak, skakel 0860 386 3472 of SMS 'fundisa' na 32009 en 'n konsultant sal jou skakel.

    Hulle sal jou vra om 'n Fundisa-fondsaansoekvorm in te vul.

    Klik hier om 'n Fundisa-fondsaansoekvorm af te laai.

    Absa
    Nedgroep Beleggings
    Standard Bank
    Klik hier om 'n Fundisa-fondsbrosjure af te laai.